Beweeg of nie

Beweeg of nie

NG Kerk Gansbaai

Beweeg of nie

Ek het al geskryf oor die lys van goed wat groei in ons lewe verhinder. Ek benader die lys met 'n stuk humor. Humor gebore uit erkenning en miskien as mens vir jouself lag is jy ook bereid om te verander. Ons lag mos in liefde in ons klein veilige ruimtes saam met die wat ons liefhet vir daardie ‘tipiesheid” in die ander. 

Een van dinge word beskryf as “entrenched”. Ek dink daaraan as iets soos: “hier sit ek nou, en ek move nie”. ‘n Trench is tog ‘n loopgraaf. Hier maak ek my ammunisie en oortuigings bymekaar en ek vuur dit op enigiemand wat naby is. Ek weet wat ek weet. Dink nie daar is baie humor in ‘n loopgraaf nie.

Ons almal is seker maar vas in minder of meerdere mate. Ek weet net nie hoe ver mens sien as jy teen jou loopgraafmure vaskyk nie. Miskien mis jy ‘n verassende ander wêreld . . . 

Beweeg of nie

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Florilegium Developing Story

Florilegium Developing Story

These images tell a story that we plan to share using botanical art.

Grootbos Foundation
Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Overstrand Tourism Diary: 22 - 27 April 2026

Here’s the latest Overstrand Tourism Diary!

Gansbaai Tourism
Gans-Berg News - 24 April 2026

Gans-Berg News - 24 April 2026

This week’s edition of Gans-Berg News brings you the stories shaping our community.

Gans-Berg Nuus / News
Rescue on the Move

Rescue on the Move

Every rescue begins with a journey.

BARC Animal Welfare
Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Grootbos Foundation Conservation Volunteer Experience

Volunteer Hamish Philipson has been with the Grootbos Foundation for the past two weeks to learn more about the work of the Grootbos Foundation.

Grootbos Foundation
When Inner Worth Meets Outer Reality

When Inner Worth Meets Outer Reality

It is about the gap between what we expect externally…

See All Articles