Offer

Offer

NG Kerk Gansbaai

Offer

In Romeine 12:1-2 skryf Paulus ons moet onsself aan God gee as offer. Ek is maar ongemaklik met die word ”offer". Hoe moet ons dit in ons tyd verstaan? Psalm 25:1 help ons daarmee. Die sê dieselfde, maar op ‘n ander manier: “Tot U, o Here, hef ek my siel op” (1953 – vertaling)

Dit word ook vertaal met “Tot U, Here, rig ek my”, of "Na u toe, tel ek my op”. Die Hebreeuse word wat met siel vertaal word, is nefesh. Nefesh beteken letterlik “keel”. Dit is met jou keel wat jy eet en drink en ook die Here loof, dit behels jou hele menswees. Niks bly agter nie.

Hoekom sal jy as’t ware op jou tone staan met jou arms na bo en jou hele menswees vir God gee? Paulus skryf  “op grond van die groot ontferming van God(Rom 12:1). Uit dankbaarheid. En dit is nie ‘n goedvoel- of emosionele optrede of oorgawe nie. Dit is redelik. Dit is deurdag. Dit is ons keuse. Die grieks wil sê dit is die aanbidding van die “mind or spirit” en moenie verwar word met gebruike en gewoontes nie. Dit is die lof vanuit die hele wese.

Offer

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Always saying YES does not buy you worth.

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Bring a little South African colour home!

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.

Elite Fires & Shutters
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!

See All Articles