Die goeie vloei oor
Daar is baie spreekwoorde wat daarop neerkom dat jy nie vir ander kan gee as jy self leeg is nie. Dat jy na jouself moet kyk voordat jy ander optimaal kan help. Tog verstaan Paulus dat God met leë en gebreekte kruike ook kan werk. Dat ons Skeppergod wonderbaarlik uit jou leegheid en onvermoeë ander kan genees. Dat jy sterk is juis as jy swak is. Dat God kan klaarmaak wat jy miskien net begin het. Dat God uit niks kan skep. Dat God jou verlange kan raaksien.
“Remember that [God] will in [God’s] own way and …own time complete what we so poorly attempt. Often we do not achieve for others the good we intend; but we achieve something, something that goes on from our effort. Good is an overflow. Where we generously and sincerely intend it, we are engaged in a work of creation.” (Iris Murdoch)
Die goeie vloei oor
16 May 2017Share This Post
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone
Always saying YES does not buy you worth.
Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal
GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.
Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes
Bring a little South African colour home!
Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026
Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters
Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter
The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!












