Pinkster 2017: Ek gaan kerk toe namens ander

Pinkster 2017: Ek gaan kerk toe namens ander

NG Kerk Gansbaai

Pinkster 2017: Hoekom gaan ons kerk toe?

Ek gaan kerk toe namens ander (Fillipense 2)

Tog het hy ons lyding op hom geneem

Ons siektes het hy gedra

Oor ons oortredinge is hy deurboor

Oor ons sonde is hy verbrysel

Die straf wat vir ons vrede moes bring was op hom

Deur sy wonde het daar vir ons genesing gekom

“Namens” is ‘n belangrike woord in die Bybel. Ons gaan ook namens ander kerk toe. Die wat nie kan nie en die wat nie wil nie. Dit vra ‘n sekere gesindheid. Een waar oordeel, geestelike hoogmoed en wet nie pas nie, maar eerder deernis, liefde en opoffer. Jesus het nie vasgeklou aan sy Godheid nie. Jesus het ook vir sy dissipels gese: “Groter liefde as dit het niemand nie, dat iemand sy lewe aflê vir sy vriende.” Ons kyk maklik neer op mense, kritiseer en oordeel. Ons dink maklik dis te veel moeite om vir iemand iets te doen. Dit vra ‘n groeipad om namens iemand kerk toe te kom, maar dit is ook ‘n voorreg.

Ons word ook soms gevra om namens die te praat wat nie vir hulleself kan praat nie. Wat nie daar is waar hulle gehoor word nie, wat nie iemand is wat gehoor sal word nie. Kinders en vroue sonder stem. Die grootste gawe wat ons iemand kan gee is om namens hom of haar kerk toe te gaan en namens iemand in te tree en te praat. Ons kan net daardie geskenk gee omdat ons dit ontvang het. Christus het immers namens ons gesterf.

Pinkster 2017: Ek gaan kerk toe namens ander

Dr.Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Always saying YES does not buy you worth.

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Bring a little South African colour home!

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.

Elite Fires & Shutters
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!

See All Articles