Hildegard von Bingen het dit so mooi uitgedruk dat ons sonde ons uitdroog. In haar wêreldbeeld is die skepping gevul met die groen groeikrag van God (viridatis) wat alles laat groei en in mense vrugte van liefde voortbring. Sonde is droogheid, maar skryf sy tereg, is belydenis trane. Trane wat lewe gee. Alan Jones in sy boek “Soul making. The desert way of spirituality” skryf: “Tears are agents of resurrection and transformation.” Dat God ons juis uithaal en nuutmaak in ons diepste hulpeloosheid. Dit is vreemde nuus in ‘n samelewing wat ons laat verstaan dat ons juis ons weerloosheid moet wegsteek. Dit is die goeie nuus van Jesus wat ook medelye het vir ons swakheid (Hebr 4:15)
Trane
28 February 2018
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone
Always saying YES does not buy you worth.
Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal
GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.
Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes
Bring a little South African colour home!
Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026
Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters
Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter
The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!












