Alan Jones herinner dat God nie ‘n stokperdjie is nie, want God word gevind in plekke te diep vir woorde. Binne in die lewe. God haal ons nie uit nie, Hy werk met ons te midde. Ons wil godsdiens gelykstel aan ons beter momente, goeie oomblikke. Dan kan ons nie groei nie, want ons breek nie oop voor God nie. Jones beskryf die evangelie as skokkend. Hy bedoel dat ons soms moet wakkerskrik en besef dat in hierdie geloof is sekere dinge baie belangrik: “It claims that flesh matters. It insists that history matters. Above all it claims that, in the end, nothing else but love matters.” Daarom word ons uitgenooi om die hele lewe te sien as wat dit is, naamlik ‘n gawe van God.
Alles is belangrik
28 February 2018
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone
Always saying YES does not buy you worth.
Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal
GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.
Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes
Bring a little South African colour home!
Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026
Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters
Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter
The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!












