Jesus en die Psalms

Jesus en die Psalms

NG Kerk Gansbaai

Die Psalmboek is seker die boek in die Bybel wat die meeste gelees word. Almal het seker hulle gunsteling Psalm. Sekerlik omdat daar iets rou in die Psalms is. Ons kan met die emosies van verlatenheid, dankbaarheid, vreugde, magteloosheid en skuld assosieer. Iemand het eendag gesê: “the more universal, the more personal”. Wat hy daarmee bedoel het was dat emosies universeel is. Ons kan identifiseer met die woorde van die digter wat 3000 jaar gelede geleef het. Omdat dit sulke universele ervarings is, klink dit so bekend. Asof ek dit self gebid het. Ook Jesus praat uit die Psalms as Hy aan die kruis hang. Omdat die Psalms die taal gee vir sy lyding. Daarom sal ons in die Matteusweergawe van die kruisgebeure die woorde van Psalm 22 herken. Dit is juis hierdie ontdekking wat Martin Luther getref het. Jesus se emosies is sy emosies. Hoekom vrees hy wat Luther is dan nog steeds vir God? Dit was die begin van ‘n pad van heelwording.

Jesus en die Psalms

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Always saying YES does not buy you worth.

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Bring a little South African colour home!

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.

Elite Fires & Shutters
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!

See All Articles