Fred Miles (Graad 6) van Laerskool Gansbaai se kunswerk is gekies vir die Santam Kinderkuns aanlyn uitstalling wat vroeg in 2017 besigtig kan word.
‘n Groep leerders van Laerskool Gansbaai het weer vanjaar vir die Santam Kinderkuns-kompetisie ingeskryf, met Fred wat as die top-kunstenaar uitgetroon het.