Inkleur is prestasie vir 83-jarige

Om so akkuraat te kan inkleur is vir Cornelia Wolfaard (83) van Herberg-aan-See ‘n groot prestasie. Sy is in ‘n baie swak gesondheidstoestand op 21 Augustus 2015 in die Versorgingsafdeling toegelaat en haar gesondheid het sodanig verbeter dat sy haar groot liefde, inkleur, kan uitleef. Sy het baie trots ‘n klompie van haar kunswerkies vertoon.

Gansbaai_Courant_New