Vrolikheid by Uilkraal se poeierstrand

Vrolikheid by Uilkraal se poeierstrand

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die pragtige, skoon strande wat die Overstrand bied, word op die oomblik goed benut deur vakansiegangers wat vlug van die dolle gejaag tussen verkeer, verpligtinge en geboue. 

Hier kan jy met jou hond kom stap, vir kilometers aanmekaar fietsry,  jou verroeste hengelvernuf opskerp en die groot oseaan aandurf met ‘n plank, ‘n boot of paddaskoene – in kort:  Dit is oase van genot!

Uilenkraalsmond is die ideale plek om jou jaar mee af te sluit.  Riette Venter van Rustenburg en Monica Hayes het gaan foto’s neem. 

Die twee manne wat so lekker baai in die son, is onbekend, maar Nolene Kini van Richmond  vertel dat dit hulle eerste vakansie in Gansbaai is.  Hulle is verlief op die plek en gaan vir twee weke tuis in ‘n vakansiehuis in Kleinbaai.  Op die oomblik kyk hulle uit vir ‘n erf om te koop, want hulle wil vir die res van hul lewens hul twee weke vakansie hier kom spandeer.  Die besige twee seuntjies op die voorgrond is haar seuns, Ethan en Angelo.  Shaun October, ‘n familie-vriend vanuit Victoria-Wes staan links met Akhona Kili, Nolene, Zelda October en Shane October regs.

Vrolikheid by Uilkraal se poeierstrand

Gansbaai Courant

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Embrace the PoDHoME Lifestyle with TinyBigHouse

Embrace the PoDHoME Lifestyle with TinyBigHouse

Step into a smarter, more flexible way of living with PoDHoMEs, where modern design meets practical living.

TinyBigHouse PoDHoMEs
The Truth About Anger

The Truth About Anger

Many people believe peace comes from controlling anger.

Autumn in Fynbos: The Secret Season of Bloom

Autumn in Fynbos: The Secret Season of Bloom

Tritoniopsis pulchra, Gladiolus meridionalis and Pauridia curculigoides are three autumn-flowering fynbos bulbs...

Grootbos Foundation
Treat Mom to a Special Mother’s Day Lunch

Treat Mom to a Special Mother’s Day Lunch

This Mother’s Day, we’re rolling out the red carpet (and definitely not the dirty dishes).

Great White House
Friendly, Professional Staff at PostNet Gansbaai

Friendly, Professional Staff at PostNet Gansbaai

At PostNet Gansbaai, we pride ourselves on offering friendly, professional service and a wide variety of products...

PostNet Gansbaai
Brushcutter Hire in Gansbaai

Brushcutter Hire in Gansbaai

If you think buying every garden tool is the way to go, that will get expensive fast.

Coastal Hire Gansbaai
See All Articles