Nuwe baadjies vir ‘n nuwe jaar

Laerskool Gansbaai se personeelkorps begin 2017 spoggerig met splinternuwe personeelbaadjies wat deur die Arrie Nel Apteekgroep Gansbaai geskenk is. Die skoolwapen is daarop gedruk met die woord “personeel” onderaan. Gansbaai Apteek se bestuurder/apteker, Cobus Claassen het die oorhandiging waargeneem.

Die gelukkige span is agter van links: 
Jolette Bezuidenhout, Eric Haxton, Wynand Bezuidenhout, Bertie le Roux, Jolandi Oosthuizen, Hannes Grobler en Joathan Doyle.  Middel: Marlette Longland, Elna le Roux, Susan Cilliers, Riva van der Merwe, Carina Brown, Jolinda Avenant, Lyndri Kotze, Rose Ncgabashe, Kenny Marthinus en Annette Wessels. 

Voor: Heidi Chivell, Marlene Koekemoer (Departementshoof:  Senior Fase), Cobus Claassen (Arrie Nel Apteekgroep Gansbaai), Eben van der Merwe (Skoolhoof), Alana Louw (Departementshoof:  Grondslagfase), Sarah du Toit en Leana Botbyl.

Laerskool Gansbaai se personeelkorps begin 2017 spoggerig met splinternuwe personeelbaadjies wat deur die Arrie Nel Apteekgroep Gansbaai geskenk is. Die skoolwapen is daarop gedruk met die woord “personeel” onderaan. Gansbaai Apteek se bestuurder/apteker, Cobus Claassen het die oorhandiging waargeneem. Die gelukkige span is agter van links:  Jolette Bezuidenhout, Eric Haxton, Wynand Bezuidenhout, Bertie le Roux, Jolandi Oosthuizen, Hannes Grobler en Joathan Doyle.  Middel: Marlette Longland, Elna le Roux, Susan Cilliers, Riva van der Merwe, Carina Brown, Jolinda Avenant, Lyndri Kotze, Rose Ncgabashe, Kenny Marthinus en Annette Wessels.  Voor: Heidi Chivell, Marlene Koekemoer (Departementshoof:  Senior Fase), Cobus Claassen (Arrie Nel Apteekgroep Gansbaai), Eben van der Merwe (Skoolhoof), Alana Louw (Departementshoof:  Grondslagfase), Sarah du Toit en Leana Botbyl.
GansbaaiCourantNew