Kleure atletiek in die Overberg

Kleure atletiek in die Overberg

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Adrian Swart  van Hoërskool Overberg (Ovies) het R10 000 as ‘n Puma-prys losgeslaan nadat hy die 200m vir seuns o/16 in ‘n verpletterende tyd van 22,76 sekondes gehardloop het. Op die foto “breek” Adrian die lint. Puma, Skool van Spoed se byeenkoms was Woensdag, 18 Januarie 2017 by die Groenpunt Atletiekstadion in Kaapstad aangebied. Hierdie geleentheid word spesiaal vir naellopers van 100m, 200m, 400m en 800m geskep.

Hoërskool Overberg (Ovies) in Caledon se Kleure-atletiekdag  wat Vrydag, 13 Januarie 2017 plaasgevind het se presteerders hier saam met hulle skoolhoof, Eddie Labuschagne regs. Die Geesbeker is deur die Rooispan gewen, maar die Blouspan het stof in die Geelspan se oë gehardloop en wen met 1 412 punte teenoor die Rooispan se 1 382 punte.

Laerskool Gansbaai se Kleuresport op 19 en 20 Januarie 2017 het sommer baie pret en prestasies opgelewer. Sien volgende week se uitgawe van Gansbaai Courant vir opwindende foto’s. Op die foto is die Blouspan se gedugte dirigente, die Navi-stam uit die film “Avatar”. Voor vlnr Kyra van Niekerk en Jaydene Pieterse. Agter vlnr Gavin Middleton, Jay-Andra Pieters, Anrie van Niekerk en Veno van Vuuren. Kristen Wolfaardt was ook deel van die span.

Kleure atletiek in die Overberg

Gansbaai Courant

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Always saying YES does not buy you worth.

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Bring a little South African colour home!

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.

Elite Fires & Shutters
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!

See All Articles