Boland-atletiek deelnemers

‘n Groot span atlete van Laerskool Gansbaai het verlede Saterdag aan die Boland Atletiek-byeenkoms deelgeneem en 2 van hulle is in die Bolandspan opgeneem.

Voor is Gené Cornelius (links) en Joy Hans. Middel van links Karli-Mari Geldenhuys, Henning Nowers, Megan Kruger, Nel Stieger en Janka du Toit, en agter van links AJ Bosch, Monique Hugo, Anrie van Niekerk, George Groenewald, Veno van Vuuren, Nadine Groenewald, Nieldré Groenewald en Daniel Hanekom.

‘n Groot span atlete van Laerskool Gansbaai het verlede Saterdag aan die Boland Atletiek-byeenkoms deelgeneem en 2 van hulle is in die Bolandspan opgeneem. Voor is Gené Cornelius (links) en Joy Hans. Middel van links Karli-Mari Geldenhuys, Henning Nowers, Megan Kruger, Nel Stieger en Janka du Toit, en agter van links AJ Bosch, Monique Hugo, Anrie van Niekerk, George Groenewald, Veno van Vuuren, Nadine Groenewald, Nieldré Groenewald en Daniel Hanekom.
GansbaaiCourantNew