Wes-Kaap hier kom ons atlete

Monique Hugo (1500m Stap, Dogters 0/13) en Anrie van Niekerk (Diskus, Dogters 0/13) is die twee knap atlete van Laerskool Gansbaai wat in  die  Bolandspan  opgeneem  is  en  wat eerskomende Saterdag, 4 Maart,  aan die Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms deelneem.

GansbaaiCourantNew