Goue Hande Bederf rolstoelbrigade

Goue Hande Bederf rolstoelbrigade

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Wanneer die wyse gryses van Herberg-aan-See op hul jaarlikse uitstappie na die uitkykpunt by die hawe gaan, is die strate in daardie omgewing in rep en roer.

Aangesien die senior burgers van hul eie wiele en kieries gebruik maak om tot daar te kom, vergesel die munisipale verkeersafdeling die groep met flikkerende blou ligte.  

Heelparty vrywillige rolstoelstoters van Goue Hande sien om na die bejaardes en veelkleurige ballonne word uitgedeel om die prosessie op te vrolik.

By die uitkykpunt word die dors geles met koeldrank, terwyl die rolstoel- en kieriebrigade die mooi uitsig geniet.

Terug by die tehuis, word almal op vrugteslaai en roomys getrakteer, terwyl hulle in ‘n feestelike piekniekatmosfeer die vrolike klanke van Gansbaai Primêr (Blompark) se Marimba-orkes  kon geniet.

De Kleine Gansies se kleuters het die oupas en oumas terug verwelkom by Herberg-aan-See deur liedjies te sing en prentjies wat hulle spesiaal geteken het, uit te deel. Geselsies tussen jonk en oud het met heelwat drukkies gepaard gegaan.

Goue Hande Bederf rolstoelbrigade

Gansbaai Courant

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Always saying YES does not buy you worth.

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Bring a little South African colour home!

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.

Elite Fires & Shutters
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!

See All Articles