Is dit verniet dat Job vir God dien

Skriflesing: Job

Teks: Job 1:9 “Is dit verniet dat Job vir God vrees?”

Dit het die een dag nog goed gegaan met Job: Job van Us; Job ‘n ryk, welvarende man. 

Sy rykdom was groot: in vandag se terme ‘n multimiljoenêr. 

Maar, “in the blink of an eye”, ‘n oogwink, ‘n volgende dag – wat ‘n verskriklike dag! – sou Job se hele lewe verander.

Job se ramp en lyding. Job het alles, alles, verloor – ook sy kinders … onmeetlike smart. 

En nog was dit het einde niet. ‘n Verkskriklike siekte het oor Job gekom. ‘n Siekte wat sy hele liggaam oortrek het met pynlike, verrottende swere. Swere wat hy met ‘n potskerf gekrap het. (like a dog licking his wounds).   

Job se ramp en lyding – sonder weerga. Sy ontreddering.

Die verhaal van Job is ‘n ontstellende verhaal.

Dit is ‘n verhaal wat hierdie worstelende vraag(-stuk) ontlok en aanspreek: waarom? Waarom? – inderdaad: God, waarom?

Indien daar dan (waarlik) ‘n God is …

Indien God dan (waarlik) almagtig is …

Indien God dan (waarlik) goed is … waarom?

Hierdie raaisel …

Maar: Wat nog die raaisel nog meer verdiep: is dat Job aan ons bekend gestel word as ‘n godsdienstige man. Trouens, hy word aan ons bekendgestel as ‘n godsdienstige sonder gelyke in sy dag.  Sonder gelyke. In Job se lewe was God groot

- in die beste definisie van hierdie woord – “‘n godsdienstige man”: Job vroom, opreg, godvresend, ‘n man wat afwyk van die kwaad (OV); hy het God gedien … met volle inset; met oorgawe.  

Eng King James: “that man was perfect and upright, one who feared God and eschewed evil.; Nog ‘n vertaling: “he was blameless and upright, and feared God and hated evil …”.

Living Bible: “a good Godfearing man who stayed away from evil”.

Ja, die raaisel: Hierdie man – hierdie besondere man … hierdie godsdienstige man, hierdie goeie man … 

Dit is hy oor wie ‘n verskriklike hel van lyding kom …

Hy wat in sulke smartlike, pynlike, lyding gedompel word …

En die “Waarom?”  – as daar dan ‘n God is? Wat Almagtig is? Wat Goed is?

Wat sê dit van God?

Is dit verniet dat Job vir God vrees?

Ons teks … hierdie vraag, sny na die hart van die Bybelboek Job. Hierdie grootse boek in ons Bybel. Rondom hierdie vraag draai die hele aangrypende drama wat in hierdie Bybelboek geskryf is. 

(dit is merkwaardig dat hierdie vraag in hierdie Bybelse drama vanaf die Satan kom. ha- satana … en: gevra word as ‘n soort weddenskap - uitdaging gerig aan God …).

En: ‘n weddenskap uitdaging met die argument: dat indien Job, die godsdienstige, die vrome, die godvresende deur ‘n toets van lyding gesit word, Job se verhouding met God in die teendeel sou verander: van aanbidding na opstand; van lof na laster; van eerbied na verwyt) .

Ons sou ‘n dosyn boodskappe uit die boek Job kon maak – maar: vanoggend (derde lydenssondag), wil ons die boodskap knoop aan Jesus se uitroep aan die kruis … in die  donkerste uur van lyding … in sy uur van hellevaart: My God, my God, waarom? (het U my verlaat?”) (Loi, Eloi, lems sabagtani?”).

Donkerste uur …

En vanoggend ‘n boodskap gee vir mense wat vanweë hulle lyding in diepe beproewing

hierdie groot smartlike, pynlike, met-God-worstelende “waarom?” in hulle lewens het …

Indien daar ‘n God is …

Indien God (waarlik) almagtig is …

Indien God (waarlik) goed is …: waarom?; my God, waarom?

Die boodskap vir hulle - om oor biddend te gaan nadink:

“In this great Biblebook Job, Job is held up as a prototype for the innocent and the good who suffer underservedly … 

The book Job was intended as a revolt againt a simplistic theology – a theology which oversimplifies God and our faith into this formula: the good and the righteous shall prosper, be blessed and protected by God; while the wicked and the sinful people will be punished by God and suffer.

Job militates against a theology in which this formula is held up as the one-and-only formula to explain why some people prosper and other people suffer.  

Job was written to debunk such an oversimplified view of God and faith”.  

Hierdie vraagstuk word deur Job aan die orde gestel: Hoe moet ons oor God en ons verhouding met God dink wanneer dit in die lewe gebeur: wanneer slegte dinge met goeie mense gebeur … (soos vertolk deur die title van ‘n boek: ‘When bad things happen to good people’)” 

“Ja, hierdie vraagstuk deur Job aan die orde gestel – en dit is die crux:

In ‘n wêreld waarin daar uitsluitlik met hierdie enkele teologiese denkskema gewerk is: ‘n simplistiese denkskema met reglynige denke …  waarin kolletjies met reguit lyntjies verbind word; ‘n denkskema waarin dinge simplisties of wit of swart is …

‘n denkskema waarin so gedink word: Alle voorspoed (gesondheid, rykdom )  kom uit God se hand as verdiende loon/ ‘reward’ … verdiende loon vir jou goeie godsdienstige lewe van goeie werke (‘faithfulnees and sinlessness’) …verdiende loon/ ‘reward - in die munt van God se gunsbetoning aan jou, God se seën vir jou. 

En netso: Alle teenspoed (lyding) (siekte en armoed)  kom uit God se hand as verdiende loon/reward … verdiende loon/ reward vir jou sondige lewe (faithlessness and sinfulness) – verdiende loon in die munt van God se straf “. 

‘n Denkskema wat daarop aanspraak maak om die volledige antwoord te hê … op elke vraag met betrekking tot vraagstuk van menslike lyding.

Proserity is a sign of being all-right with God; whilst trials and turbulation are signs of being out of sync with God …”

In Jesus se dag … by die Fariseers, Skrifgeleerdes, was hierdie teologie diep gevestig:

Dit is dan ook daarom dat dit as ‘n godsdienstige deug geag is om armes, siekes, melaatses, blindes, dowes, lammes  te vermy…

In die denkskema was hierdie teologie was daar ‘n eenvoudige verklaring vir hulle lyding/ellende.

Maar Jesus – protesterend teen hierdie teologie – steek Sy hande na hulle toe uit met ‘n ontroerde hart …;

En Jesus stuur Sy dissipels om juis by hierdie mense barmhartige liefde te gaan gee … 

En so eer aan God te bring en so God se koninkryk te dien.  

Ook in ons dag leef hierdie soort teologie … welvaartsteologie … welvaartsevangelie:

En ons moet daarvan goed kennis neem … 

Ons gereformeerde teologie maak ‘n onderskeid tussen twee Latynse woorde vir “sekerheid”

Securitas en certitudo

Die sekerheid wat ons christelike geloof aan ons bied, is nie die sekerheid dat ons in hierdie lewe van lyding gespaar sal bly nie, maar hierdie sekerheid: “the unfailing promise of God’s presence – whatever comes our way!

Ons sal nooit van God verlate wees nie.

Luther: ons geleer om te onderskei tussen: die verborge God en die geopenbaarde God. 

Ons het dikwels in hierdie die ervaring van: nou is God vir my verborge … nou het ek nie antwoorde nie; maar dan – in sulke tye: vlug na die geopenbaarde God …: vlug na die kruis van Jesus … dit weet ons deur al ons nie-weet-nie’s heen: so lyk God se hart … 

How hard can life be …; how suddenly it call on fall apart … 

Our Questions without answers

Ons uitdaging: to move from weeping to worship.

Die beste antwoord wat ons kan gee as die waarom-vraag uitgeroep word, is hierdie antwoord: brother, sister,

Let’s wait faithfully, patiently: It’s too early to tell …

Is dit verniet dat Job vir God dien?

En Sarah; en Gert; en Johan, en Banie; en Hannes, en Dina …?

(ken u nog sulke name?)

We can hurt with God, or we can hurt without Him. …