Beweeg of nie

Beweeg of nie

NG Kerk Gansbaai

Beweeg of nie

Ek het al geskryf oor die lys van goed wat groei in ons lewe verhinder. Ek benader die lys met stuk humor. Humor gebore uit erkenning en miskien as mens vir jouself lag is jy ook bereid om te verander. Ons lag mos in liefde in ons klein veilige ruimtes saam met die wat ons liefhet vir daardie ‘tipiesheid” in die ander.

Een van die dinge word beskryf as “entrenched”. Ek dink daaraan as iets soos: “hier sit ek nou, en ek move nie”. ‘n Trench is tog ‘n loopgraaf. Hier maak ek my ammunisie en oortuigings bymekaar en ek vuur dit op enigiemand wat naby is. Ek weet wat ek weet. Ek dink nie daar is baie humor in ‘n loopgraaf nie.

Ons almal is seker maar vas in minder of meerdere mate. Ek weet net nie hoe ver mens sien as jy teen jou loopgraafmure vaskyk nie. Miskien mis jy a whole other world…

Beweeg of nie

Dr. Lisel Joubert

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Always saying YES does not buy you worth.

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Bring a little South African colour home!

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.

Elite Fires & Shutters
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!

See All Articles