Seemeeu 3/2017: Badisa

Seemeeu 3/2017: Badisa

NG Kerk Gansbaai

Badisa Gansbaai

Badisa is ‘n geloofsgebaseerde maatskaplike welsynsorganisasie wat professionele maatskaplike dienste lewer. Badisa lewer maatskaplike dienste aan almal in nood, ongeag hul ouderdom, geslag, nasionaliteit of geloof en is dus inklusief vir almal.

Badisa dek ‘n wye spektrum van maatskaplike welsynsdienste in 4 fokusareas, nl. Kinders en gesinne, ouer en gestremde persone en hul families, asook persone met middelafhanklikheid.

Badisa Gansbaai het gedurende Julie 81 persone gehelp met noodleniging en gedurende Aug 102 persone. Ons voorsien daagliks sop aan behoeftiges en gee ook kospakkies aan gesinne wat in nood is. Ons wil graag ons vrywilligers wat op ‘n gereelde basis vir ons van sop voorsien baie, baie dankie sê.

Ons kantoor het ‘n groot behoefte aan kinderklere, seuns of dogters, enige ouderdom. Ons gee op ‘n gereelde basis klere aan behoeftiges.

Gedurende die wintermaande het ons lekker warm sop uitgedeel. Dit raak nou warmer en wil ons graag bietjie kos vir ons mensies gee.  As u dalk te veel kos voorberei en nie weet wat om daarmee te doen, skep dit gerus vir ons in ‘n bakkie en bring dit vir ons of ons kan dit by u kom haal. So kan dit weer versprei word aan ons daaglikse kliënte wat iets soek om te eet.

Kontak ons gerus vir enige navrae, skenkings of donasies. 

Seemeeu 3/2017: Badisa

A Brown

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Always saying YES does not buy you worth.

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Bring a little South African colour home!

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.

Elite Fires & Shutters
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!

See All Articles