Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Local Stories
Weermag Ontplooi
Die SA Weermag het soos verlede jaar weer die afgelope naweek Operasie Corona geloods.
W-A-G...Wag!
Sou dit nie ‘n lekker wêreld gewees het om in te leef as ‘n mens nooit vir iets hoef te gewag het nie?
Kat Se Langverwagte Oomblik
“Nouja, my langverwagte oomblik het aangebreek,” was Kat Myburgh, Areabestuurder van die Overstrandse Munisipaliteit se Gansbaai Administrasie, se eerste opmerking tydens ‘n Wykskomi...
Gansbaai Gedenkboek
Die komitee wat vir die uitgee van hierdie langverwagte boek verantwoordelik is, is verheug om aan te kondig dat die samestelling daarvan nou afgehandel is en dat dit laastens einde April te koop sal ...
4X4 Kompetisie Program
Vind asseblief hiermee ons program vir die 4 X 4 dag wat gaan plaasvind 5 Desember 2015 by Murasie, op die pad na Baardskeerdersbos.
Flower Valley’s Centre Open ...
Flower Valley’s Early Learning Centre allows children aged two to six to discover more about themselves and their surroundings - providing a holistic education, with emphasis on nature.
Sanlam Top Destination Award F...
Strandskloof Caravan Park has been awarded the Sanlam Top Destination Awards title in the Ungraded Caravan & Camping Category!
Krieketnuus (12 Nov 2015)
Gansbaai KK het sy eerste Sondagliga (40 overs) wedstryd van die seisoen tuis verloor, nadat Kleimond KK die wedstryd met 1 paaltjie gewen het.
Langverwagte Teerpad Geopen
Die amptelike opening van die langverwagte teerpad tussen Gansbaai en Bredasdorp, is onlangs deur die Minister van Vervoer en Openbare Werke, min Donald Grant amptelike geopen.
Weermag ontplooi
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 19 Nov 2015
Die SA Weermag het soos verlede jaar weer die afgelope naweek Operasie Corona geloods.
W-A-G...Wag!
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 19 Nov 2015
Sou dit nie ‘n lekker wêreld gewees het om in te leef as ‘n mens nooit vir iets hoef te gewag het nie?
Kat se Langverwagte oomblik
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 19 Nov 2015
“Nouja, my langverwagte oomblik het aangebreek,” was Kat Myburgh, Areabestuurder van die Overstrandse Munisipaliteit se Gansbaai...
Gansbaai Gedenkboek
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 19 Nov 2015
Die komitee wat vir die uitgee van hierdie langverwagte boek verantwoordelik is, is verheug om aan te kondig dat die samestelling daarvan no...
4X4 Kompetisie Program
Laerskool Gansbaai
On 18 Nov 2015
Vind asseblief hiermee ons program vir die 4 X 4 dag wat gaan plaasvind 5 Desember 2015 by Murasie, op die pad na Baardskeerdersbos.
Flower Valley’s Early Learning Centre allows children aged two to six to discover more about themselves and their surroundings - provi...
Strandskloof Caravan Park has been awarded the Sanlam Top Destination Awards title in the Ungraded Caravan & Camping Category!
Krieketnuus (12 Nov 2015)
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 12 Nov 2015
Gansbaai KK het sy eerste Sondagliga (40 overs) wedstryd van die seisoen tuis verloor, nadat Kleimond KK die wedstryd met 1 paaltjie gewen h...
Langverwagte Teerpad geopen
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 12 Nov 2015
Die amptelike opening van die langverwagte teerpad tussen Gansbaai en Bredasdorp, is onlangs deur die Minister van Vervoer en Openbare Werke...








