Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Local Stories
Sterilisasietyd
BARC se volgende gratis sterilisasie-veldtog vir honde en katte is vir die week van 7 Julie 2014 gereël.
In Memoriam Corn Swart
Wyle Corn Swart is op Saterdag, 14 Junie 2014 in die ouderdom van 83 jaar oorlede. Hy was ‘n inwoner van Huis Breda Versorgingsoord.
My Meelkis Ons Hoed
Lank gelede, in die tyd toe meel nog die vernaamste kruideniers-item in huise was, was daar ‘n omie wat in die eerste persoon gepraat – en sekerlik ook geleef -het.
Bietoubossers Betrokke By Wint...
Die Bestuur van die Bietoubos Damesklub van Perlemoenbaai en De Kelders pak jaarliks liefdadigheidsprojekte aan.
Praktiese Opleiding
Die twee kursusse wat deur Suster Iréne de Waal van Carpe Diem Opleiding Sentrum in Caledon gereël word, begin reeds op 14 Julie vanjaar.
Pret Met Rekenaars
Indien daar ouers is wat wonder wat vang die groep jongmense van Gansbaai Gamers tydens hulle byeenkomste aan, wees gerus - vir hulle is dit groot en suiwer pret.
Buurvrouens Kuier By Bietoubos...
“Tydens ons byeenkoms van 10 Junie vanjaar, is die snerpende koue nie net deur heerlike sop, sjerrie en ‘n verskeidenheid van broodjies afgeweer nie, maar ook deur die warmte in ons ...
Koop Strategies En Beskerm Jou...
Die residensiële eiendomsmark is die een plek waar die gesegde "waag 'n kans en plaas alles in die spel" beslis nie behoort te geld nie.
Gansbaai Posduifklub
So het 'n nuwe seisoen van duiwevlieg aangebreek. Almal was baie opgewonde met die eerste en tweede wedvlug maar baie gou ontdek van die duiweboere hul duiwe het 'n onbekende siekte in die wedvlugmand...
Sterilisasietyd
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 26 Jun 2014
BARC se volgende gratis sterilisasie-veldtog vir honde en katte is vir die week van 7 Julie 2014 gereël.
In Memoriam Corn Swart
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 26 Jun 2014
Wyle Corn Swart is op Saterdag, 14 Junie 2014 in die ouderdom van 83 jaar oorlede. Hy was ‘n inwoner van Huis Breda Versorgingsoord....
My meelkis ons hoed
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 26 Jun 2014
Lank gelede, in die tyd toe meel nog die vernaamste kruideniers-item in huise was, was daar ‘n omie wat in die eerste persoon ge...
Die Bestuur van die Bietoubos Damesklub van Perlemoenbaai en De Kelders pak jaarliks liefdadigheidsprojekte aan.
Praktiese opleiding
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 26 Jun 2014
Die twee kursusse wat deur Suster Iréne de Waal van Carpe Diem Opleiding Sentrum in Caledon gereël word, begin reeds op 14 Julie...
Pret met rekenaars
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 26 Jun 2014
Indien daar ouers is wat wonder wat vang die groep jongmense van Gansbaai Gamers tydens hulle byeenkomste aan, wees gerus - vir hulle is dit...
“Tydens ons byeenkoms van 10 Junie vanjaar, is die snerpende koue nie net deur heerlike sop, sjerrie en ‘n verskeidenheid ...
Die residensiële eiendomsmark is die een plek waar die gesegde "waag 'n kans en plaas alles in die spel" beslis nie behoort t...
Gansbaai Posduifklub
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 26 Jun 2014
So het 'n nuwe seisoen van duiwevlieg aangebreek. Almal was baie opgewonde met die eerste en tweede wedvlug maar baie gou ontdek van die dui...






