Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Local Stories
Bejaardes Geniet Sangdag
Die bejaardes van Herberg-aan-See (HaS) wat nie die “Miss Senior Gansbaai” geleentheid te Silwerjare Dienssentrum kon bywoon nie, is nie afgeskeep nie.
Sokkiejol Tbv HaS
Die bekende Goue Hande wat met gereelde harde werk Herberg-aan-See Tehuis vir Bejaardes behoorlik op die hande dra, reël weer ‘n gesellige Sokkiejol ten bate van die Tehuis.
Konferensie Vir Dorpsleiers
Gansbaai Fraternal reël ‘n Eendag Konferensie en Gemeenskapsontwikkelingsontbyt vir alle kerk- en gemeenskapsleiers van Groter Gansbaai.
Duiwenuus En Vlieguitslae
Weer eens het 'n duiweboer se vliegseisoen vinniger tot 'n einde gekom as wat hy beplan het.
Nie Te Sleg Nie
Eers gou die jongste hengelnuus, daar word wel geelbek gevang, máár jy moet weet waar! Vanaf ‘n baie betroubare bron verneem ek dat hulle gereeld van hierdie visse vang en verlede ...
Hardlopers Werkswinkel
‘n Nege-weke oefenprogram vir beginner-hardlopers, spesifiek vir belangstellendes wat nog nie aan padwedlope deelgeneem het nie en graag hulle fiksheid wil verbeter, is vir 21 Oktober tot 18 Des...
Hengel In Stilbaai
Die Kushengelkompetisie gedurende September tussen die Overberg Kushengelklub van Gansbaai en Stilfontein Kushengelklub, gepaardgaande met ‘n gesellige gesinsnaweek vir die Gansbaaiers, het baie...
Miss Senior Gansbaai
‘n Suksesvolle en gesellige modeparade vir Internasionale Bejaarde Dag is vir bejaardes van Oak Grove Nasorgsentrum, Silwerjare Dienssentrum en Herberg-aan-See gereël.
Bejaardes geniet Sangdag
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 10 Oct 2013
Die bejaardes van Herberg-aan-See (HaS) wat nie die “Miss Senior Gansbaai” geleentheid te Silwerjare Dienssentrum kon bywoon nie...
Sokkiejol tbv HaS
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 10 Oct 2013
Die bekende Goue Hande wat met gereelde harde werk Herberg-aan-See Tehuis vir Bejaardes behoorlik op die hande dra, reël weer ‘n ...
Konferensie vir Dorpsleiers
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 10 Oct 2013
Gansbaai Fraternal reël ‘n Eendag Konferensie en Gemeenskapsontwikkelingsontbyt vir alle kerk- en gemeenskapsleiers van Groter Ga...
Duiwenuus en Vlieguitslae
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 10 Oct 2013
Weer eens het 'n duiweboer se vliegseisoen vinniger tot 'n einde gekom as wat hy beplan het.
Gansbaai Gholfnuus
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 10 Oct 2013
Gholfnuus
Nie te sleg nie
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 10 Oct 2013
Eers gou die jongste hengelnuus, daar word wel geelbek gevang, máár jy moet weet waar! Vanaf ‘n baie betroubare bron ver...
Hardlopers Werkswinkel
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 10 Oct 2013
‘n Nege-weke oefenprogram vir beginner-hardlopers, spesifiek vir belangstellendes wat nog nie aan padwedlope deelgeneem het nie en gra...
Hengel in Stilbaai
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 10 Oct 2013
Die Kushengelkompetisie gedurende September tussen die Overberg Kushengelklub van Gansbaai en Stilfontein Kushengelklub, gepaardgaande met &...
Miss Senior Gansbaai
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 10 Oct 2013
‘n Suksesvolle en gesellige modeparade vir Internasionale Bejaarde Dag is vir bejaardes van Oak Grove Nasorgsentrum, Silwerjare ...






