Reformasie 500: Kom ons lees die Bybel

Reformasie 500: Kom ons lees die Bybel

NG Kerk Gansbaai

Ons vier vanjaar 500 jaar van Hervorming. In ons Gereformeerde tradisie wat deel is van die groter Protestanse tradisie, is die Skrif vir ons belangrik.

Die gemeente word uitgenooi om die jaar saam deur die Bybel te werk. Ons beging by die Pentateug (eerste 5 boeke). Twee geleenthede per week sal aangebied word om almal te probeer akkommodeer. Vanaf 6 Februarie, Maandag 18:30 en Donderdag 10:00. Kom ons ontdek deur die Skrif God se goedheid al hoe meer. Kontak Dr. Lisel Joubert vir meer besonderhede.

Die NG Kerk het 'n webblad geskep vir die Reformasie. Volg die skakel hierna om die blad te besoek en die jongste nuus in die verband te lees.http://refo500.christians.co.za/

Reformasie 500: Kom ons lees die Bybel

A Swart

Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Always saying YES does not buy you worth.

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Bring a little South African colour home!

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.

Elite Fires & Shutters
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!

See All Articles