Welcome to the Gansbaai Blog

Gansbaai Community

2013 Terugblik

2013 Terugblik

Gansbaai Courant 2013 Terugblik

Padblokkade verras Besoekers

Padblokkade Verras Besoekers

Die jaarlikse Vriendelike Padblokkade buite Gansbaai bly steeds ‘n verrassingselement vir vele besoekers.

Fynbosskou se skildery gewen

Fynbosskou Se Skildery Gewen

Dit is jaarliks die gebruik dat ‘n skildery tydens die verruklike Winter Fynbosskou uitgestal word.

Nuwejaarsboodskap

Nuwejaarsboodskap

Graag wil ek van hierdie geleentheid gebruik maak om alle besoekers aan ons mooi dorp welkom te heet.

Pluto is vakansie gereed

Pluto Is Vakansie Gereed

Gansbaai se honde-celeb, Pluto, is vakansie-gereed.

Piet Smit uitstekend

Piet Smit Uitstekend

Die bekende gospelsanger, Piet Smit, het onlangs in die NG-Kerkgebou voor ‘n groot gehoor opgetree. Sy optrede is deur Petrus du Preez van die NG-gemeente Pearly Beach ten bate van hulle boufond...

Fotograwe skakel af

Fotograwe Skakel Af

Gansbaai Fotografieklub se fotograwe het onlangs in Tolbos Bistro tydens ‘n gesellige Jaareindfunksie “afgeskakel”, maar sekerlik nie hulle kamera’s nie.

Blompark Tuinboukompetisie

Blompark Tuinboukompetisie

Die Tuinboukompetisie in Blompark, wat deur Gansbaai Toerisme se Ontwikkelingsportefule aangebied is, het suksesvol verloop en elf huishoudings het deelgeneem.

Sertifikate vir Tuisversorgers

Sertifikate Vir Tuisversorgers

Vanjaar se Tuisversorgingsstudente van Carpe Diem Opleiding Sentrum in Caledon, onder die leiding van Suster Iréne de Waal, spog met suksesverhale en is onlangs met sertifikate beloon.

2013 Terugblik

2013 Terugblik

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Gansbaai Courant 2013 Terugblik

Padblokkade verras Besoekers

Padblokkade verras Besoekers

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die jaarlikse Vriendelike Padblokkade buite Gansbaai bly steeds ‘n verrassingselement vir vele besoekers.

Fynbosskou se skildery gewen

Fynbosskou se skildery gewen

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Dit is jaarliks die gebruik dat ‘n skildery tydens die verruklike Winter Fynbosskou uitgestal word.

Nuwejaarsboodskap

Nuwejaarsboodskap

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Graag wil ek van hierdie geleentheid gebruik maak om alle besoekers aan ons mooi dorp welkom te heet.

Pluto is vakansie gereed

Pluto is vakansie gereed

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Gansbaai se honde-celeb, Pluto, is vakansie-gereed.

Piet Smit uitstekend

Piet Smit uitstekend

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die bekende gospelsanger, Piet Smit, het onlangs in die NG-Kerkgebou voor ‘n groot gehoor opgetree. Sy optrede is deur Petrus du Preez...

Fotograwe skakel af

Fotograwe skakel af

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Gansbaai Fotografieklub se fotograwe het onlangs in Tolbos Bistro tydens ‘n gesellige Jaareindfunksie “afgeskakel”, maar s...

Blompark Tuinboukompetisie

Blompark Tuinboukompetisie

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die Tuinboukompetisie in Blompark, wat deur Gansbaai Toerisme se Ontwikkelingsportefule aangebied is, het suksesvol verloop en elf huishoudi...

Sertifikate vir Tuisversorgers

Sertifikate vir Tuisversorgers

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Vanjaar se Tuisversorgingsstudente van Carpe Diem Opleiding Sentrum in Caledon, onder die leiding van Suster Iréne de Waal, spog met ...