Porsche Suid-Afrika kuier in De Kelders

Porsche Suid-Afrika kuier in De Kelders

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Porsche Suid-Afrika het oor jare heen ‘n sagte plekkie vir Gansbaai en meer spesifiek De Kelders ontwikkel.

 “Ons ry jaarliks hierdie roete om die pragtige natuurskoon opnuut te geniet en ook omdat die roete ideaal is vir ons spesifieke motors,” sê Christo Kruger, mediabeampte van Porsche Suid-Afrika.

Hul gunsteling kuierplek bly steeds Coffee on the Rocks van Barry en Gail Johnson in De Kelders. Die jaarlikse Porsche-uitstappie na die pragtige Overstrand strek reeds oor baie jare.

Nie alleen stel Porsche Suid-Afrika hul nuwe produkreekse op die roete bekend nie, maar bring ook hul kliënte en personeel hierheen om die pragtige natuurskoon te bewonder.

Hierdie besoeke is ‘n inspuiting vir die area se toerismebedryf, aangesien die groepe verskeie besienswaardighede  besoek, gewoonlik oor ‘n tydperk van sowat vyf dae. Joernaliste maak ook gereeld die roete mee.

Barry Johnson van Coffee on the Rocks vertel dat hul besoekers nooit uitgepraat kan raak oor die Overstrand se mooi kuslyn nie. Porsche bepaal wat hulle op die spyskaart wil hê by hierdie gewilde toeriste uitkykpunt en die Johnsons sorg dat hul kliënte se wense vervul word.

Porsche Suid-Afrika kuier in De Kelders

Gansbaai Courant

Exciting news! GansbaaiCourant no longer publishes on paper, but distributes news and advertisements via the GansbaaiCourant WhatsApp news group to a readership of 2179 and growing! Join our group today to stay up to date with the latest happenings in Gansbaai and surrounds. Cost: R300 fo...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Other Articles

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Why You Don’t Have to Say Yes to Everyone

Always saying YES does not buy you worth.

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

Rewilding Festival and R1 Million Fundraising Goal

GGAP has completed our mural gift for Mathilda at Groeneweide.

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Choosing Exterior Paint Colours for South African Homes

Bring a little South African colour home!

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026

Golf Competition Results for 23 - 26 Sep 2026.

Gansbaai Golf Club
Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Meet the Woman Behind Elite Fires & Shutters

Behind Elite Fires & Shutters is Cornè Engelbrecht.

Elite Fires & Shutters
Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

Overberg Geoscientists Group - October 2026 Newsletter

The latest Overberg Geoscientists Group newsletter is out!

See All Articles