Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Gansbaai General News
Praktiese Opleiding
Die twee kursusse wat deur Suster Iréne de Waal van Carpe Diem Opleiding Sentrum in Caledon gereël word, begin reeds op 14 Julie vanjaar.
Pret Met Rekenaars
Indien daar ouers is wat wonder wat vang die groep jongmense van Gansbaai Gamers tydens hulle byeenkomste aan, wees gerus - vir hulle is dit groot en suiwer pret.
Buurvrouens Kuier By Bietoubos...
“Tydens ons byeenkoms van 10 Junie vanjaar, is die snerpende koue nie net deur heerlike sop, sjerrie en ‘n verskeidenheid van broodjies afgeweer nie, maar ook deur die warmte in ons ...
Koop Strategies En Beskerm Jou...
Die residensiële eiendomsmark is die een plek waar die gesegde "waag 'n kans en plaas alles in die spel" beslis nie behoort te geld nie.
Gansbaai Posduifklub
So het 'n nuwe seisoen van duiwevlieg aangebreek. Almal was baie opgewonde met die eerste en tweede wedvlug maar baie gou ontdek van die duiweboere hul duiwe het 'n onbekende siekte in die wedvlugmand...
Ons Wag Nog
Daar het die naweek weer ‘n paar geelbekkies, mooi silwervisse en ‘n paar romanne uitgekom terwyl van daardie groot makriele wat so skelm ronddwaal hulle alie gesien het.
Black Leaves Vat Raak Teen Ham...
Dit het die Gansbaaiers weer eens bloedsweet gekos om die span van Ceres die loef af te steek, maar 'n wen is weer eens 'n wen.
Uilenkraalsmond Brug
Die nuwe brug wat oor die Uilenkraalrivier gebou word, met ‘n sterk rivierstroom wat onderdeur vloei ná die onlangse reëns in die area.
Praktiese opleiding
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 26 Jun 2014
Die twee kursusse wat deur Suster Iréne de Waal van Carpe Diem Opleiding Sentrum in Caledon gereël word, begin reeds op 14 Julie...
Pret met rekenaars
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 26 Jun 2014
Indien daar ouers is wat wonder wat vang die groep jongmense van Gansbaai Gamers tydens hulle byeenkomste aan, wees gerus - vir hulle is dit...
“Tydens ons byeenkoms van 10 Junie vanjaar, is die snerpende koue nie net deur heerlike sop, sjerrie en ‘n verskeidenheid ...
Die residensiële eiendomsmark is die een plek waar die gesegde "waag 'n kans en plaas alles in die spel" beslis nie behoort t...
Gansbaai Posduifklub
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 26 Jun 2014
So het 'n nuwe seisoen van duiwevlieg aangebreek. Almal was baie opgewonde met die eerste en tweede wedvlug maar baie gou ontdek van die dui...
Ons wag nog
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 26 Jun 2014
Daar het die naweek weer ‘n paar geelbekkies, mooi silwervisse en ‘n paar romanne uitgekom terwyl van daardie groot makriele wat...
Gansbaai Gholfuitslae
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 26 Jun 2014
Gholfuitslae
Dit het die Gansbaaiers weer eens bloedsweet gekos om die span van Ceres die loef af te steek, maar 'n wen is weer eens 'n wen.
Uilenkraalsmond Brug
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 19 Jun 2014
Die nuwe brug wat oor die Uilenkraalrivier gebou word, met ‘n sterk rivierstroom wat onderdeur vloei ná die onlangse reëns...






