Welcome to the Gansbaai Blog

Gansbaai Community

Hande en Voete

Hande En Voete

Gansbaai Fotografieklub se tema tydens die vorige byeenkoms was "hande & voete". Soos met alle vorige tema's loop die geweldige verskeidenheid van interpretasies daarvan uit op vele inte...

Klimraam vir Gansies

Klimraam Vir Gansies

Die kleuters van De Kleine Gansies is die ene opgewondenheid oor hulle splinternuwe en veilige klimraam, wat beslis nie as 'n wit olifant op die terrein sal staan nie.

Pasaangeer op 87

Pasaangeer Op 87

"Ek voel baie goed ná die onlangse operasie waartydens ek 'n pasaangeër gekry het," vertel Bets van der Merwe (regs) van De Kelders.

Sekuriteit vir BARC

Sekuriteit Vir BARC

"Ons is dankbaar dat daar 'n alarmstelsel by ons hokke geïnstalleer is," vertel Annalie Jonker van BARC.

Bergfietstoer tbv Gr 12 leerders

Bergfietstoer Tbv Gr 12 Leerde...

Twee van die Herberg Kinderhuis te Robertson se Gr 12-leerders (matrikulante) wil graag volgende jaar verder gaan studeer om sodoende vir hulself 'n toekomspad te kan uitwerk.

St Pauls Laerskool

St Pauls Laerskool

Die byna "vergete en onbekende" skool vir Gansbaaiers, die St Paul's Laerskool, is "veraf geleë" tussen die plase buite Stanford. Ry sowat 4km uit Stanford op die Akkedispas-p...

Nagritte

Nagritte

Dit is die eindelose gejaag van motors op die N1 wat my gedagtes terugvoer na die nagritte van my lewe. Wat ‘n fyn bekoring lê daar tog in  ‘n nagrit en hoe gering word dit gesk...

3 Rakawyne onder Top 100 in Suid-Afrika

3 Rakawyne Onder Top 100 In Su...

Die parsseisoen is pas verby en met saaityd op hande wonder die werksmense op Raka wanneer daar dan 'n ruskansie sal kom. Die week het hulle darem iets gehad om oor te glimlag, want 3 Raka wyne het mo...

Herwinning van Huishoudelike Vullis

Herwinning Van Huishoudelike V...

Die Pearly Beach Bewarea wil graag ‘n ernstige beroep op alle huiseienaars en besoekers aan Pearly Beach doen om asseblief deel te neem aan die herwinningsprojek van huishoudelike vullis.

Hande en Voete

Hande en Voete

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Gansbaai Fotografieklub se tema tydens die vorige byeenkoms was "hande & voete". Soos met alle vorige tema's loop die geweldig...

Klimraam vir Gansies

Klimraam vir Gansies

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die kleuters van De Kleine Gansies is die ene opgewondenheid oor hulle splinternuwe en veilige klimraam, wat beslis nie as 'n wit olifant op...

Pasaangeer op 87

Pasaangeer op 87

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

"Ek voel baie goed ná die onlangse operasie waartydens ek 'n pasaangeër gekry het," vertel Bets van der Merwe (regs) v...

Sekuriteit vir BARC

Sekuriteit vir BARC

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

"Ons is dankbaar dat daar 'n alarmstelsel by ons hokke geïnstalleer is," vertel Annalie Jonker van BARC.

Bergfietstoer tbv Gr 12 leerders

Bergfietstoer tbv Gr 12 leerders

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Twee van die Herberg Kinderhuis te Robertson se Gr 12-leerders (matrikulante) wil graag volgende jaar verder gaan studeer om sodoende vir hu...

St Pauls Laerskool

St Pauls Laerskool

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die byna "vergete en onbekende" skool vir Gansbaaiers, die St Paul's Laerskool, is "veraf geleë" tussen die plase b...

Nagritte

Nagritte

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Dit is die eindelose gejaag van motors op die N1 wat my gedagtes terugvoer na die nagritte van my lewe. Wat ‘n fyn bekoring lê d...

3 Rakawyne onder Top 100 in Suid-Afrika

3 Rakawyne onder Top 100 in Suid-Afrika

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die parsseisoen is pas verby en met saaityd op hande wonder die werksmense op Raka wanneer daar dan 'n ruskansie sal kom. Die week het hulle...

Herwinning van Huishoudelike Vullis

Herwinning van Huishoudelike Vullis

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die Pearly Beach Bewarea wil graag ‘n ernstige beroep op alle huiseienaars en besoekers aan Pearly Beach doen om asseblief deel te nee...