Welcome to the Gansbaai Blog

Gansbaai Community

Swaar gestraf vir Grootwithaai

Swaar Gestraf Vir Grootwithaai

In ‘n bakermat-uitspraak is Leon Bekker, Vrydag in Mosselbaai se Landdroshof skuldig bevind vir die vang van ‘n grootwithaai op 11 Maart 2011.

Nood op see

Nood Op See

Dié gelukkige man sê daar is op die oomblik net één plek om te vang, en dis Platjieskraal. Groot en baie kabeljou is daar aan die orde van die dag, volgens hom.

Michael Rutzen herstel vinnig

Michael Rutzen Herstel Vinnig

Michael Rutzen, ook bekend as die "Haai-man" van Shark Diving Unlimited in Kleinbaai, was verlede week in 'n ernstige motorongeluk in Mosambiek betrokke. Sy Italiaanse vriendin, Elisabetta...

SD doen dit weer

SD Doen Dit Weer

SD Fourie van Franskraal het haarself al deeglik bewys met die skryf van boeke en radiodramas. Etlike pryse is ook al deur haar ingepalm en nou het sy dit weer reggekry.

Haaibaanbreker oorlede

Haaibaanbreker Oorlede

Die baanbreker haaioperateur van Gansbaai, Jackie Smit (77), het verlede Woensdag tydens ‘n opehartoperasie gesterf. Jackie en Rosemary is in 1995 getroud en het hul droomhuis, Mooiuitsig, in De...

Birkenhead Herdenking op hande

Birkenhead Herdenking Op Hande

"Die jaarlikse herdenking van die HMS Birkenhead Troepeskip se stranding by Dangerpoint op 26 Februarie 1852, vanjaar 161 jaar gelede, is weer op hande," vertel Glenda Kitley, Bestuurder: Ga...

STOUT MET GOEIE REDE

STOUT MET GOEIE REDE

 'n Mens mag soms, moet soms ongehoorsaam wees  aan jou ouers. Anders gaan jy nie leer nie, veral nie om selfstandig te dink, verantwoordelikheid te aanvaar  en die regte keuses te maak...

Toerisme se Jaarkalender

Toerisme Se Jaarkalender

Gansbaai se nimmereindigende en entoesiastiese Toerisme Buro het reeds sedert die begin van die jaar 'n behoorlike Jaarkalender in die kantoor beskikbaar.

 Die Dolos-verhaal

Die Dolos-verhaal

Vir vele lesers is dit seker "ou" nuus dat dolosse wat by hawens gebruik word, 'n Suid-Afrikaanse uitvinding is. Min is egter bewus van die interessante verhaal daaragter....

Swaar gestraf vir Grootwithaai

Swaar gestraf vir Grootwithaai

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

In ‘n bakermat-uitspraak is Leon Bekker, Vrydag in Mosselbaai se Landdroshof skuldig bevind vir die vang van ‘n grootwithaai op ...

Nood op see

Nood op see

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Dié gelukkige man sê daar is op die oomblik net één plek om te vang, en dis Platjieskraal. Groot en baie kabeljou...

Michael Rutzen herstel vinnig

Michael Rutzen herstel vinnig

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Michael Rutzen, ook bekend as die "Haai-man" van Shark Diving Unlimited in Kleinbaai, was verlede week in 'n ernstige motorongeluk...

SD doen dit weer

SD doen dit weer

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

SD Fourie van Franskraal het haarself al deeglik bewys met die skryf van boeke en radiodramas. Etlike pryse is ook al deur haar ingepalm en ...

Haaibaanbreker oorlede

Haaibaanbreker oorlede

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Die baanbreker haaioperateur van Gansbaai, Jackie Smit (77), het verlede Woensdag tydens ‘n opehartoperasie gesterf. Jackie en Rosemar...

Birkenhead Herdenking op hande

Birkenhead Herdenking op hande

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

"Die jaarlikse herdenking van die HMS Birkenhead Troepeskip se stranding by Dangerpoint op 26 Februarie 1852, vanjaar 161 jaar gelede, ...

STOUT MET GOEIE REDE

STOUT MET GOEIE REDE

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

 'n Mens mag soms, moet soms ongehoorsaam wees  aan jou ouers. Anders gaan jy nie leer nie, veral nie om selfstandig te dink, vera...

Toerisme se Jaarkalender

Toerisme se Jaarkalender

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Gansbaai se nimmereindigende en entoesiastiese Toerisme Buro het reeds sedert die begin van die jaar 'n behoorlike Jaarkalender in die kanto...

 Die Dolos-verhaal

Die Dolos-verhaal

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Vir vele lesers is dit seker "ou" nuus dat dolosse wat by hawens gebruik word, 'n Suid-Afrikaanse uitvinding is. Min is egter bewu...