Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Gansbaai Community
In Memoriam Adj Off Ghandi Kru...
Wyle Andries Jacobus Kruger, beter bekend as Ghandi, ‘n Adjudant-offisier van Gansbaai SAPD, is op Sondag, 20 Oktober in die ouderdom van 55 jaar oorlede.
Gansbaaier Hermanus Se Hoofseu...
André-Pierré Gouws, ‘n knap produk van Laerskool Gansbaai, is as 2014 se Hoofseun vir Hoërskool Hermanus aangewys.
Fotografie Opwinding
Gansbaai Fotografieklub bly steeds ‘n informele en gesellige klub waar die kundiges onder die lede hulle kennis as ‘n gratis leerskool aan lede bied.
Borskanker Bewusmakings Pretst...
Die Reik na Herstel Vrywilligers, Annaleen Genade en Andriette Bruwer, asook “Survivors” van Borskanker was oorweldig deur die goeie opkoms by die Borskanker Bewusmakings-pretstap, ten spy...
5 Uit 8 Kuier Saam
Vyf susters uit ‘n gesin van agt kinders het onlangs gesellig in De Kelders saamgekuier. Van die oudste tot die jongste is hulle Pearlie (79), Ida (78), Doris (77), Sannie (72) en Paulina (64).&...
In Memoriam Richard Tokkie Jac...
Wyle Richard Jacobs, beter bekend as Tokkie, is op Dinsdag, 15 Oktober 2013 in die ouderdom van 70 jaar en enkele maande oorlede.
Fraternal Se 1 Dag Konferensie
Die Ministers Fraternal van Gansbaai het ‘n suksesvolle Eendagkonferensie Gemeen-skapsontwikkelings-ontbyt op 19 Oktober aangebied wat positiewe gevolge vir Gansbaai se gemeenskap kan inhou....
Pienkdag Vir Bietoubossers
Die Bietoubossers van die Bietoubos Damesklub van Perlemoenbaai en De Kelders se vorige byeenkoms was op Borskankermaand gefokus en die lede en gaste het pienk strikkies gedra en sommiges het sommer i...
Les Underhill Inspires Action ...
Whale Coast Conservation, previously known as Overstrand Conservation Foundation (OCF), held its 11th AGM at their premises the ‘Green House’ in Vermont on Thursday, 17 October....
Wyle Andries Jacobus Kruger, beter bekend as Ghandi, ‘n Adjudant-offisier van Gansbaai SAPD, is op Sondag, 20 Oktober in die ouderdom ...
André-Pierré Gouws, ‘n knap produk van Laerskool Gansbaai, is as 2014 se Hoofseun vir Hoërskool Hermanus aang...
Fotografie opwinding
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 24 Oct 2013
Gansbaai Fotografieklub bly steeds ‘n informele en gesellige klub waar die kundiges onder die lede hulle kennis as ‘n gratis lee...
Die Reik na Herstel Vrywilligers, Annaleen Genade en Andriette Bruwer, asook “Survivors” van Borskanker was oorweldig deur die g...
5 uit 8 kuier saam
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 24 Oct 2013
Vyf susters uit ‘n gesin van agt kinders het onlangs gesellig in De Kelders saamgekuier. Van die oudste tot die jongste is hulle Pearl...
Wyle Richard Jacobs, beter bekend as Tokkie, is op Dinsdag, 15 Oktober 2013 in die ouderdom van 70 jaar en enkele maande oorlede.
Die Ministers Fraternal van Gansbaai het ‘n suksesvolle Eendagkonferensie Gemeen-skapsontwikkelings-ontbyt op 19 Oktober aangebied wat...
Pienkdag vir Bietoubossers
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 24 Oct 2013
Die Bietoubossers van die Bietoubos Damesklub van Perlemoenbaai en De Kelders se vorige byeenkoms was op Borskankermaand gefokus en die lede...
Whale Coast Conservation, previously known as Overstrand Conservation Foundation (OCF), held its 11th AGM at their premises the ‘Green...






