Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Gansbaai General News
Promosie: Gesinstroeteldier-ek...
Troeteldier liefhebbers, -telers en -eienaars kan nader staan Overberg toe vir Mega Park se eerste troeteldier-ekspo. Boonop word moderne tegnologie toegepas om van die land se mooiste troeteldiere by...
Abraham Se Sparmotor
‘n Trotse en dankbare Abraham Newman van White Shark Safaries het op Dinsdag, 23 Junie 2015 sy splinternuwe, bloedrooi “Sparmotor” in ontvangs geneem.
Hanswors In Die Huis!
Met die dat ‘n mens nou nie meer summier in jou ryding kan klim en ‘n rigtinglose toer onderneem nie, nie vry en veilig in die pragtige natuur neffens jou stoep met ‘n kamera kan gaa...
Gansbaai Jeug Se Jeugdagbesoek...
Gansbaai Jeug, wat vroeër vanjaar behoorlik op die been gekom het met Gansbaai se voormalige Mej Fees van die Ganse, Elzaan van Lill as voorsitter, het onlangs op Jeugdag welwillendheidsbesoeke b...
Vader Tyd Op Pad Van Herstel
Die NG Kerk se horlosie op Gansbaai is stadig maar seker op die pad van “herstel”. Soos almal weet was die bestaande raamwerk van die vier horlosie-gesigte in algehele verval en het die ho...
1ste Academia Matrikulant Wuif...
Een van Gansbaai Academia se eerste matrikulante in 2012, Michelle Hayes, het onlangs laat weet hoe dit met haar op die boot, Carnival Valor in Port Canaveral gaan, waar sy as die enigste gekwalifisee...
Franskraal Rolbalnuus (25 July...
Franskraal Rolbalklub het verlede week 'n baie bedrywige program gehad. Op Donderdag die 18de is daar gholf en rolbal gespeel. Vrydag was ons klub se jaarlikse prysuitdeling en die afgelope Sate...
DA Overstrand Youth Day In Mas...
On Tuesday the 16th June 2015, a crowd gathered at the Masakhane Sports grounds to witness the 1st DA Youth Overstrand Youth Day Soccer Tournament in Masakhane.
Troeteldier liefhebbers, -telers en -eienaars kan nader staan Overberg toe vir Mega Park se eerste troeteldier-ekspo. Boonop word moderne te...
Abraham se Sparmotor
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 25 Jun 2015
‘n Trotse en dankbare Abraham Newman van White Shark Safaries het op Dinsdag, 23 Junie 2015 sy splinternuwe, bloedrooi “Sp...
Hanswors in die huis!
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 25 Jun 2015
Met die dat ‘n mens nou nie meer summier in jou ryding kan klim en ‘n rigtinglose toer onderneem nie, nie vry en veilig in die p...
“Yster slyp yster, vriende vorm mekaar.” (Spr 27:17)
Gansbaai Jeug, wat vroeër vanjaar behoorlik op die been gekom het met Gansbaai se voormalige Mej Fees van die Ganse, Elzaan van Lill as...
Vader Tyd op pad van herstel
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 25 Jun 2015
Die NG Kerk se horlosie op Gansbaai is stadig maar seker op die pad van “herstel”. Soos almal weet was die bestaande raamwerk va...
Een van Gansbaai Academia se eerste matrikulante in 2012, Michelle Hayes, het onlangs laat weet hoe dit met haar op die boot, Carnival Valor...
Franskraal Rolbalklub het verlede week 'n baie bedrywige program gehad. Op Donderdag die 18de is daar gholf en rolbal gespeel. Vrydag ...
On Tuesday the 16th June 2015, a crowd gathered at the Masakhane Sports grounds to witness the 1st DA Youth Overstrand Youth Day Soccer Tour...






