Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Gansbaai General News
Birkenheaders Spook Steeds
Die eerste boothengelkompetisie vir 2015 (13 Desember 2014) van die Birkenhead Boothengelklub het swakkerig afgeskop, met die tweede kompetisie op 3 Januarie 2015 wat nie veel beter verloop het nie....
Net Kophou
Dis vyfuur die oggend en ek wag vir die ouens om op te daag. Ons het die vorige dag al besluit om die boot so vroeg op see te kry. Hoewel die nuus oor geelbek-vangste nie baie bemoedigend is nie is di...
Overberg Kushengel Se Boxing D...
“Die Overberg Kushengelklub se 3de jaarlikse Boxing Day Hengelkompetisie op 26 Desember 2014 is wyd vooraf bespreek, deur plaaslike- sowel as ‘n groot aantal vakansiegangers,” vertel...
Academia Steeds Tops
Gansbaai Academia se matrieks spog met ‘n slaagsyfer van 89,5%, hoër as die landwye slaagsyfer. In die groep van 77 leerders was 11 repetisienorm leerders en in totaal het 68 leerders...
Pa Jaag Agter Ooievaar Aan
Johann Lodewyk (skipper) en Flippie Schoeman het as die Wingfield Motors span aan die Trans Agulhas rubberboot wedvaart deelgeneem.
Bootsleepwaens Pronk Hawe Vol
‘n Volgepakte Gansbaai hawe op Vrydag, 3 Januarie 2014 met bootsleepwaens van bote wat see toe is om te hengel...
Pearly Beach Kerssang
“Die Kerssangdiens van Pearly Beach se NG Kerk op Son-dagaand, 21 Desember 2014, was ‘n besonderse geleentheid met ‘n stampvol kerkgebou,” vertel Petrus de Preez van die ...
Redakteursboodskap
Die jaar 2014 is reeds vaarwel toegewuif en vorm deel van die geskiedenis, met 2015 wat met sy eie en nuwe uitdagings wag...
Kersliggies Lok Belangstelling
Gansbaai is lankal reeds bekend vir die jaarlikse Kersliggies wat die dorp versier.
Birkenheaders spook steeds
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 15 Jan 2015
Die eerste boothengelkompetisie vir 2015 (13 Desember 2014) van die Birkenhead Boothengelklub het swakkerig afgeskop, met die tweede kompeti...
Net kophou
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 15 Jan 2015
Dis vyfuur die oggend en ek wag vir die ouens om op te daag. Ons het die vorige dag al besluit om die boot so vroeg op see te kry. Hoewel di...
“Die Overberg Kushengelklub se 3de jaarlikse Boxing Day Hengelkompetisie op 26 Desember 2014 is wyd vooraf bespreek, deur plaaslike- s...
Academia steeds Tops
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 08 Jan 2015
Gansbaai Academia se matrieks spog met ‘n slaagsyfer van 89,5%, hoër as die landwye slaagsyfer. In die groep van 77 leerder...
Pa jaag agter ooievaar aan
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 08 Jan 2015
Johann Lodewyk (skipper) en Flippie Schoeman het as die Wingfield Motors span aan die Trans Agulhas rubberboot wedvaart deelgeneem.
‘n Volgepakte Gansbaai hawe op Vrydag, 3 Januarie 2014 met bootsleepwaens van bote wat see toe is om te hengel...
Pearly Beach Kerssang
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 08 Jan 2015
“Die Kerssangdiens van Pearly Beach se NG Kerk op Son-dagaand, 21 Desember 2014, was ‘n besonderse geleentheid met ‘...
Redakteursboodskap
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 08 Jan 2015
Die jaar 2014 is reeds vaarwel toegewuif en vorm deel van die geskiedenis, met 2015 wat met sy eie en nuwe uitdagings wag...
Gansbaai is lankal reeds bekend vir die jaarlikse Kersliggies wat die dorp versier.






