Welcome to the Gansbaai Blog

Local Stories

APSS receives donation

APSS Receives Donation

The opening of the African Penguin and Seabird Sanctuary (APSS) on the 26th February was set as such to coincide with the first Walker Bay Bird Fair....

As ek kon vlieg

As Ek Kon Vlieg

Sodanig veg mense om roem en eer dat die Wright broers nie meer gereken word as die eerste suksesvolle vlieëniers nie. Of ‘n mens hulle konkoksie ‘n vliegtuig kon noem, is debateerbaa...

'n Klein wonderwerk elke dag

'n Klein Wonderwerk Elke Dag

“En tog is dit Ek wat jou opstandigheid vergewe. Ek is getrou aan Myself, Ek dink nie meer aan jou sondes nie.” (Jes. 43:25) “en vergeef ons ons oortredings soos ons ook dié v...

HaS se emosionele afskeid

HaS Se Emosionele Afskeid

 “Ons neem vandag afskeid van ‘n nederige en rustige man wat graag drukkies uitgedeel het,” het een van Herberg-aan-See (HaS) se inwoners emosioneel gesê...

OBK se Kleinbaai Interprovinsiaal

OBK Se Kleinbaai Interprovinsi...

 “Nog ‘n suksesvolle Bodemvis Interprovinsiale Kompetisie is agter die rug,” vertel DP Burger, voorsitter van Overberg Bootklub, wat ook die gasheer vir die kompetisie was. ...

Laerskool Gansbaai bied Engelse Eistedfod vir Gr 1 - 3 aan

Laerskool Gansbaai Bied Engels...

Laerskool Gansbaai het rede om met ‘n breë bors te stap! Ons leerders het weer eens uitstekend gevaar in die onlangse Engelse Eisteddfod wat aangebied is vir Gr 1-3. 

Galjoen Diva's

Galjoen Diva's

 “Ek voel nogal trots op my twee galjoene wat ek gevang het,” vertel Bertha du Toit van Pearly Beach Hengel- en Ontspanningsklub (rots- en strandhengel). Bertha se een galjoen het 1.3...

Trotse o/13A’s

Trotse O/13A’s

 “Ek en die span is opreg dankbaar vir hierdie mooi gebaar,” het Jonathan Doyle, Laerskool Gansbaai se afrigter van die o/13A-rugbyspan, gesê.

Wie is reg?

Wie Is Reg?

Vanaf die vorige naweek het dinge versleg wat snoek-vangste betref en dit is baie manne se mening dat hierdie visse al padgegee het of dan besig is om te verkas. Moontlik is dit so, maar daar is tog &...

APSS receives donation

APSS receives donation

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

The opening of the African Penguin and Seabird Sanctuary (APSS) on the 26th February was set as such to coincide with the first Walker Bay B...

As ek kon vlieg

As ek kon vlieg

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Sodanig veg mense om roem en eer dat die Wright broers nie meer gereken word as die eerste suksesvolle vlieëniers nie. Of ‘n mens...

'n Klein wonderwerk elke dag

'n Klein wonderwerk elke dag

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

“En tog is dit Ek wat jou opstandigheid vergewe. Ek is getrou aan Myself, Ek dink nie meer aan jou sondes nie.” (Jes. 43:25) &ld...

HaS se emosionele afskeid

HaS se emosionele afskeid

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

 “Ons neem vandag afskeid van ‘n nederige en rustige man wat graag drukkies uitgedeel het,” het een van Herberg-aan-S...

OBK se Kleinbaai Interprovinsiaal

OBK se Kleinbaai Interprovinsiaal

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

 “Nog ‘n suksesvolle Bodemvis Interprovinsiale Kompetisie is agter die rug,” vertel DP Burger, voorsitter van Overber...

Laerskool Gansbaai bied Engelse Eistedfod vir Gr 1 - 3 aan

Laerskool Gansbaai bied Engelse Eistedfod ...

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Laerskool Gansbaai het rede om met ‘n breë bors te stap! Ons leerders het weer eens uitstekend gevaar in die onlangse Engelse Ei...

Galjoen Diva's

Galjoen Diva's

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

 “Ek voel nogal trots op my twee galjoene wat ek gevang het,” vertel Bertha du Toit van Pearly Beach Hengel- en Ontspanning...

Trotse o/13A’s

Trotse o/13A’s

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

 “Ek en die span is opreg dankbaar vir hierdie mooi gebaar,” het Jonathan Doyle, Laerskool Gansbaai se afrigter van die o/1...

Wie is reg?

Wie is reg?

GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News

Vanaf die vorige naweek het dinge versleg wat snoek-vangste betref en dit is baie manne se mening dat hierdie visse al padgegee het of dan b...