Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Local Stories
Agter+blad Op Die Rak
Gansbaai se eie kosguru, Niël Stemmet, wat 'n gastehuis in De Kelders bedryf, se nuutste storie-, foto- en kosboek, agter+blad is pas deur LAPA Uitgewers uitgegee.
Waarskuwing
Die vyeboom boorinsek, Longhi Horn Beetle, wat tans groot skade aan vyebome aanrig kan nie met "Insecticide Granules" behandel word soos vroeër berig is nie.
Dillan Sing Tbv HaS
Die gewilde Afrikaanse sanger, Dillan Lerm, tree op 5 Julie vanjaar om 19:00 in die Pretoriussaal ten bate van Herberg-aan-See op.
Iets Is Aan Die Broei Die Vis ...
Ek hoop my voorspelling is in die kol. Moet erken, daar is niks om dit te staaf nie, maar gegrond op wat in die verlede gebeur het (Mei/Junie/ Julie) is dit wel moontlik.
Jaarlikse WP Diepsee Hengelver...
Overberg Bootklublede wat pryse by hierdie geleentheid op 10 Mei 2014 ontvang het
Rolbal Toernooi
Hierdie tyd van die jaar hou rolbalspelers die weervoorspelling baie goed dop. Hulle kon egter nie kla nie want die afgelope tyd het ons ideale rolbalweer beleef waarvoor ons dankbaar is. ...
Academia Sportuitslae
Academia se rugby - en netbalspanne het op Donderdag 8 Mei kragte met Curro Skool gemeet.
Black Leaves Toon Karakter Wen...
Die Gansbaai Black Leaves A-span het verlede Saterdag 'n noue ontkoming teen Ashton United beleef deur met 29-26 te ontsnap.
agter+blad op die rak
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 22 May 2014
Gansbaai se eie kosguru, Niël Stemmet, wat 'n gastehuis in De Kelders bedryf, se nuutste storie-, foto- en kosboek, agter+blad is pas d...
Waarskuwing
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 22 May 2014
Die vyeboom boorinsek, Longhi Horn Beetle, wat tans groot skade aan vyebome aanrig kan nie met "Insecticide Granules" behandel wor...
Dillan sing tbv HaS
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 22 May 2014
Die gewilde Afrikaanse sanger, Dillan Lerm, tree op 5 Julie vanjaar om 19:00 in die Pretoriussaal ten bate van Herberg-aan-See op.
Ek hoop my voorspelling is in die kol. Moet erken, daar is niks om dit te staaf nie, maar gegrond op wat in die verlede gebeur het (Mei/Juni...
Gansbaai Gholfnuus
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 22 May 2014
Gholfnuus
Overberg Bootklublede wat pryse by hierdie geleentheid op 10 Mei 2014 ontvang het
Rolbal Toernooi
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 22 May 2014
Hierdie tyd van die jaar hou rolbalspelers die weervoorspelling baie goed dop. Hulle kon egter nie kla nie want die afgelope tyd het o...