Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Local Stories
Dr Lisel Joubert Bekroon
Dr Lisel Joubert is onlangs bekroon vir haar boek, Ontmoeting met Heiliges - Verhale van hoe mense hulle geloof geleef het, uitgegee deur Naledi Uitgewers.
Ferdi Se 11kg Kabeljou Vrygela...
Ferdi van Dyk (24) van Stellenbosch het op 7 Junie 2015 ‘n yslike kabeljou van 11kg gevang. “Ek het die kabeljou by die sandduine anderkant Uilenkraalsmond gevang,” vertel hy. ...
Twee Verlaat Build-It Na Jare
Twee bekende gesigte by Build-It, Bennie Otto en Nicolette Otto, het Build-It gedurende die afgelope week verlaat. Bennie was vir die afgelope 10 jaar en 8 maande deel van die personeel en was “...
Gansbaai Se Knap Vlieenier
Mauritz du Plessis, Gansbaai se bekende vlieënier, het onlangs aan die President Trofee Lugwedren in Bloemfontein deelgeneem.
Burgemeester En IMATU Sorg Vir...
Vele kleuters se gesiggies het onlangs opgehelder oor snoesige warmgoed wat deur Overstrandse Uitvoerende Burgemeester, raadsdame Nicolette Botha-Guthrie en lede van die Independent Municipal and Alie...
BARC Se Noodkreet En Nuus
Johan en Carine Lombard van Kleinbaai, asook hulle dogter, Candice, het onlangs aan BARC se noodkreet gehoor gegee deur ‘n pragtige donasie aan Gavin Huges (Veldwerker) te oorhandig.
Wanneer Het Genade In Ongenade...
Ek sê vir jou, omdat haar sondes wat baie is, vergewe is, daarom bewys sy baie liefde. Maar hy vir wie min vergewe is, bewys min liefde. En Jesus sê vir haar: “Jou sondes is vergewe....
Stillewe
"Stillewe" op die gebied van fotografie is ‘n kuns in eie reg, maar ook nie té moeilik nie, mits die korrekte metodes aangewend word.
In Die Vlam Van 'n Kers
Ek kom al hoe meer tot die besef dat beurtkrag tog nie so sleg is as wat ‘n mens dit voor afgemaak het nie. Om heeltemal eerlik te wees, ek kyk al met ‘n ander gemoed na Grid Watch o...
Dr Lisel Joubert bekroon
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 11 Jun 2015
Dr Lisel Joubert is onlangs bekroon vir haar boek, Ontmoeting met Heiliges - Verhale van hoe mense hulle geloof geleef het, uitgegee deur Na...
Ferdi van Dyk (24) van Stellenbosch het op 7 Junie 2015 ‘n yslike kabeljou van 11kg gevang. “Ek het die kabeljou by die sandduin...
Twee bekende gesigte by Build-It, Bennie Otto en Nicolette Otto, het Build-It gedurende die afgelope week verlaat. Bennie was vir die afgelo...
Gansbaai se knap Vlieenier
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 11 Jun 2015
Mauritz du Plessis, Gansbaai se bekende vlieënier, het onlangs aan die President Trofee Lugwedren in Bloemfontein deelgeneem.
Vele kleuters se gesiggies het onlangs opgehelder oor snoesige warmgoed wat deur Overstrandse Uitvoerende Burgemeester, raadsdame Nicolette ...
BARC se Noodkreet en Nuus
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 11 Jun 2015
Johan en Carine Lombard van Kleinbaai, asook hulle dogter, Candice, het onlangs aan BARC se noodkreet gehoor gegee deur ‘n pragtige do...
Ek sê vir jou, omdat haar sondes wat baie is, vergewe is, daarom bewys sy baie liefde. Maar hy vir wie min vergewe is, bewys min liefd...
Stillewe
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 11 Jun 2015
"Stillewe" op die gebied van fotografie is ‘n kuns in eie reg, maar ook nie té moeilik nie, mits die korrekte metodes...
In die vlam van 'n kers
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 11 Jun 2015
Ek kom al hoe meer tot die besef dat beurtkrag tog nie so sleg is as wat ‘n mens dit voor afgemaak het nie. Om heeltemal eerlik ...






