Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Local Stories
Zula Kry Sy Vis
Zula, ‘n bekende honde-persoonlikheid op Franskraalstrand, se “elke hond kry sy dag” het uiteindelik aangebreek.
Franskraal Belastingbetalers E...
Die komitee vir 2014 is verkies en is as volg : Die BBV van Franskraal het ten doel om as skakel te dien tussen inwoners en die plaaslike owerheid en waar nodig die behoeftes van inwoners en tek...
Sleep Vlerk Met STANFORD By Sy...
Die langnaweek 21 – 23 Maart gaan die Overbergse dorpie Stanford stadsjapies behoorlik wys hoe ‘n plattelandse dorp kan feesvier met ‘n kombinasie van toeka en vandag se pret en ples...
Nood Vir Katte
“Ek en vriendin, Wendy Young wat hier op vakansie was, het ‘n baie groot projek aangepak - insameling van fondse vir die sterilisasie van katte,” sê Marie Botha van Uilenkraals...
Jack Se Omgee Vir Gansbaai
Jack Doyle en sy eggenote, Anita van Chester Le Street, Engeland, is lankal reeds gewilde bekendes in hierdie omgewing.
VLV Nuus
Na 'n jaar se beplanning, organiseering, rondhardloop en baie baie tyd, het Sirkel Overberg se 81ste Konferensie uiteindelik aangebreek op 11 Maart 2014.
4 Susters En Dogters Kuier Hie...
“Een van die groot redes waarom ons die tradisie handhaaf om een maal per jaar weg te breek, sonder die mans, is om die waarde van familie lewendig vir ons dogters en hulle dogters te hou,&rdquo...
In Memoriam Rina Rock
Rina is Saterdag, 15 Maart na 'n lang siekbed oorlede. Rina sal lank onthou word vir haar vrygewigheid in die gemeenskap.
Beplan Munisipalekostes
Noukeurige beplanning van die benutting van voorafbetaalde elektrisiteit, water en riool kan handige besparings meebring.
Zula kry sy Vis
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 20 Mar 2014
Zula, ‘n bekende honde-persoonlikheid op Franskraalstrand, se “elke hond kry sy dag” het uiteindelik aangebreek. ...
Die komitee vir 2014 is verkies en is as volg : Die BBV van Franskraal het ten doel om as skakel te dien tussen inwoners en die plaasl...
Die langnaweek 21 – 23 Maart gaan die Overbergse dorpie Stanford stadsjapies behoorlik wys hoe ‘n plattelandse dorp kan feesvier...
Nood vir Katte
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 20 Mar 2014
“Ek en vriendin, Wendy Young wat hier op vakansie was, het ‘n baie groot projek aangepak - insameling van fondse vir die sterili...
Jack se omgee vir Gansbaai
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 20 Mar 2014
Jack Doyle en sy eggenote, Anita van Chester Le Street, Engeland, is lankal reeds gewilde bekendes in hierdie omgewing.
VLV Nuus
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 20 Mar 2014
Na 'n jaar se beplanning, organiseering, rondhardloop en baie baie tyd, het Sirkel Overberg se 81ste Konferensie uiteindelik aangebreek op 1...
“Een van die groot redes waarom ons die tradisie handhaaf om een maal per jaar weg te breek, sonder die mans, is om die waarde van fam...
In Memoriam Rina Rock
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 20 Mar 2014
Rina is Saterdag, 15 Maart na 'n lang siekbed oorlede. Rina sal lank onthou word vir haar vrygewigheid in die gemeenskap....
Beplan Munisipalekostes
GansbaaiCourant WhatsApp Nuus / News
On 20 Mar 2014
Noukeurige beplanning van die benutting van voorafbetaalde elektrisiteit, water en riool kan handige besparings meebring.






